Die grootmossie (Passer motitensis) is 'n amper-endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël in halfdorre doringboomveld. Hulle maak nes in 'n doringboom of bos. Die voël word 15 cm groot en weeg 26 - 35 gram. In Engels staan die voël bekend as die Great sparrow.

Grootmossie
'n Grootmossie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Infraorde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. motitensis
Binomiale naam
Passer motitensis
Smith, 1836[2]
Illustrasie van 'n grootmossie.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Passer motitensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  2. Clancey, P. A. (1964). "Oor die oorspronklike beskrywing van Passer iagoensis motitensis Smith". Nuusbrief van die Britse Ornitologiese Klub. 84 (6): 110.