Piepende tinktinkie
(Aangestuur vanaf Cisticola pipiens)
Die piepende tinktinkie (Cisticola pipiens) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in rietplate en papirusmoerasse. Die voël is 14 cm groot en weeg slegs 13 gram. Die voël kom voor in die Caprivistrook en noordweste van Botswana; die voorkoms area stem baie ooreen met dié van die Luapulatinktinkie. In Engels staan die voël bekend as die chirping cisticola.
Piepende tinktinkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. pipiens
|
Binomiale naam | |
Cisticola pipiens Lynes, 1930
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Cisticola pipiens". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)