Dubbelsnip
Die Dubbelsnip (Gallinago media) was voorheen algemeen en wyd versprei maar is nou skaars 'n somertrekvoël. Die voël se status is nou amper bedreigd. Die voël is 28 – 30 cm lank, 130 - 220 g groot met 'n vlerkspan van 48 cm. In Engels staan die voël bekend as Great Snipe.
Dubbelsnip | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. media
|
Binomiale naam | |
Gallinago media (Latham, 1787)
| |
Sinonieme | |
Capella media (Latham, 1787) |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Gallinago media". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)