Bloupenspapegaai
Die Bloupenspapegaai (Poicephalus rueppellii) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in savanne, droë boomveld en droë rivierlope. Die voël kom voor in Namibië. Die voël is 21 – 24 cm lank en 100 - 130 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Rüppell's Parrot.
Bloupenspapegaai | |
---|---|
Volwasse wyfie in Namibië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. rueppellii
|
Binomiale naam | |
Poicephalus rueppellii (Gray, 1849)
|
Fotogalery
wysig-
'n Bloupenspapegaai in gevangenisskap.
-
Skildery met 'n wyfie in die voorgrond.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Poicephalus rueppellii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)