Poicephalus
Poicephalus is 'n genus van voëls in die familie van papegaaie (Psittacidae). Hulle kom in die tropiese gebiede van Afrika voor, insluitende Sub-Sahara Afrika, vanaf Senegal in die weste, Ethiopië in die ooste, en suidwaarts tot in Suid-Afrika.
Poicephalus | |
---|---|
'n Savannepapegaai. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Poicephalus Swainson, 1837
|
Spesies
wysigDie genus omvat die volgende spesies:[1]
- Poicephalus crassus
- Poicephalus cryptoxanthus - Bruinkoppapegaai
- Poicephalus flavifrons
- Poicephalus fuscicollis - Savannepapegaai
- Poicephalus gulielmi
- Poicephalus meyeri - Bosveldpapegaai
- Poicephalus robustus - Woudpapegaai
- Poicephalus rueppellii - Bloupenspapegaai
- Poicephalus rufiventris
- Poicephalus senegalus