Bruinkoppapegaai
Die Bruinkoppapegaai (Poicephalus cryptoxanthus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in savanne, rivierwoud en oop boomveld. Die voël kom voor in Mosambiek, die Laeveld en noord KwaZulu-Natal. Die voël is 22 – 25 cm lank en 125 - 150 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Brown-headed parrot.
Bruinkoppapegaai | |
---|---|
Bruinkoppapegaai in die Krugerwildtuin | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. cryptoxanthus
|
Binomiale naam | |
Poicephalus cryptoxanthus (Peters, 1854)
|
Fotogalery
wysig-
Bruinkoppapegaai in gevangenskap
-
By 'n voedselplant in die Krugerwildtuin
-
Illustrasie van 1870
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Poicephalus cryptoxanthus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Poicephalus cryptoxanthus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)