Bosveldpapegaai
Die Bosveldpapegaai (Poicephalus meyeri) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in savanne en breëblaarboomveld. Die voël kom in Zimbabwe, die noorde en ooste van Botswana en Noordoos-Namibië voor.
Bosveldpapegaai | |
---|---|
'n Bosveldpapegaai in Zimbabwe. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. meyeri
|
Binomiale naam | |
Poicephalus meyeri Cretzschmar, 1827
| |
Verspreiding en rasse. |
Die voël is 21–24 cm lank en weeg 100-130 gram. In Engels staan die voël bekend as die Meyer's Parrot.
Fotogalery
wysig-
'n Driejarige bosveldpapegaai wat as troeteldier aangehou word.
-
'n Elf maande-oue bosveldpapegaai as troeteldier.
-
Sit op 'n tak in sy hokkie.
-
'n Paartjie.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Poicephalus meyeri". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)