Woudpapegaai
voëlspesie
Die Woudpapegaai (Poicephalus robustus) is 'n endemiese en afnemende standvoël in Afrobergwoud binnelands van Port Elizabeth en Durban, asook te Magoebaskloof en Lekgalameetse in Limpopo. Die voël is skaars, daar is maar 500 - 1500 voëls oor; dus is die status bedreigd. Die voël is 30 – 35 cm lank en 270 - 320 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Cape parrot.
Woudpapegaai | |
---|---|
In vlug naby Oos-Londen, Oos-Kaap | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. robustus
|
Binomiale naam | |
Poicephalus robustus (Gmelin, 1788)
| |
P. robustus verspreiding |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Poicephalus robustus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)