Magoebaskloof

bergpas in Limpopo, Suid-Afrika

Magoebaskloof is 'n kloof en bergpas in die sentrale Limpopo-provinsie, op die R71-pad tussen Tzaneen en Haenertsburg, in Suid-Afrika.

Sig oor Magoebaskloof.
Magoebaskloof is in Suid-Afrika
Magoebaskloof
Magoebaskloof
Ligging van Magoebaskloof in Suid-Afrika.

Dit is 'n lowergroen bergagtige gebied, bedek deur natuurlike immergroen subtropiese woud. Dit is 'n gebied waar die klein koninkryk Makgoba geleë was voordat hulle verower is deur Afrikaners wat die Tzaneen-gebied voor 1905 beset het.[1][2]

Vandag is Magoebaskloof 'n toeriste-aantreklikheidsgebied wat spog met sy natuurwonders, soos die Debengeni-waterval, Magoebaskloofdam en vele woudstaproetes.

VerwysingsWysig

Eksterne skakelsWysig