Maak hoofkeuseskerm oop

Immergroen

plante wat hul blare deur die jaar behou
'n Tak van die silwerden, met naalde van drie opeenvolgende jare

In plantkunde beteken immergroen ’n plant wat sy blare dwarsdeur die jaar behou, in teenstelling met bladwisselende plante, wat hul blare in die winter of droë seisoen verloor.

Daar is talle soorte immergroen plante – bome en struike.