Maak hoofkeuseskerm oop

'n Denneboom is 'n keëldraende naaldboom wat tot die genus Pinus behoort.

Denneboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Pinophyta
Klas: Pinopsida
Orde: Pinales
Familie: Pinaceae
Genus: Pinus
Natuurlike voorkoms van Pinus
Natuurlike voorkoms van Pinus
Subgenera
  • Subgenus Strobus
  • Subgenus Pinus

Hierdie genus kom oorspronklik op die Noordelike Halfrond voor, maar party spesies daarvan het ook in Suid-Afrika genaturaliseer. Tegnies is hulle indringerplante. Die SANBI-rooilys vermeld 8 spesies:[1]

VerwysingsWysig

Eksterne skakelsWysig