Koejawel is 'n plant in die mirtelfamilie (Myrtaceae) en genus Psidium, wat ongeveer 100 spesies van tropiese struike en klein boompies bevat. Hulle is inheems aan Meksiko, Sentraal-Amerika en die noorde van Suid-Amerika. Koejawels word nou gekweek in die hele tropiese en subtropiese gebied van Afrika, Suid-Asië, Suidoos-Asië, die Karibiese Eilande, subtropiese streke van Noord-Amerika, Hawaii, Nieu-Seeland, Australië en Spanje.

Koejawel
Die Egte koejawel (Psidium guajava)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
Orde: Myrtales
Familie: Myrtaceae
Subfamilie: Myrtoideae
Tribus: Myrteae
Genus: Psidium
Spesie: P. guajava
Binomiale naam
Psidium guajava
L.[1]
Ryp koejawels te koop in Bangalore, Indië

Top mango- en koejawel-produserende lande (2011)Wysig

Land Metrieke ton
  Indië 15,188,000
  Sjina 4,350,000
  Thailand 2,600,000
  Indonesië 2,131,000
  Pakistan 1,888,500
  Meksiko 1,827,300
  Brasilië 1,190,000
  Bangladesj 889,176
  Nigerië 850,000
  Filippyne 800,551
Res van die Wêreld 7,238,639
Wêreldtotaal 38,953,166

(Data getoon vir 2011) Bron: FAOSTAT[2]

Sien ookWysig

Wikispecies het meer inligting oor: Myrtaceae

BronneWysig

  1. "Genus: Psidium L.". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 2009-01-27. Besoek op 2010-03-03. 
  2. FAOSTAT (Food and Agriculture Orginazation of the United Nations)