Maak hoofkeuseskerm oop

Die rooikeelflap (Euplectes ardens) is 'n voël wat in noordoos Zimbabwe en die oostelike dele van Suid-Afrika voorkom. Die broeiende mannetjie is hoofsaaklik swart met 'n rooi borsband, waar die wyfie en die nie-broeiende mannetjie 'n diggestreepte rugkant het. In Engels staan die voël bekend as Red-collared Widowbird.

Rooikeelflap
Mannetjie in sy broeivere
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Euplectes
Spesie: E. ardens
Binomiale naam
Euplectes ardens
(Boddaert, 1783)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Euplectes ardens". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.