Monteirose neushoringvoël
(Aangestuur vanaf Tockus monteiri)
Die Monteirose neushoringvoël (Tockus monteiri) is endemies in Namibië en die suidwestelike hoek van Angola. Dit is 'n algemene standvoël in droë doringveld en breëblaarboomveld en word ook dikwels in klipperige heuwelwêreld gevind. Die voël is 50 – 58 cm lank en weeg 280 - 420 g. In Engels staan die voël bekend as die Monteiro's hornbill.
Monteirose neushoringvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. monteiri
|
Binomiale naam | |
Tockus monteiri Hartlaub, 1865
| |
Verspreiding in blou |
Fotogalery
wysig-
'n Monteirose neushoringvoël in Spitzkoppe, Namibië
-
Illustrasie, 1916
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Tockus monteiri. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Tockus monteiri". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)