Neddikie
Die Neddikie (Cisticola fulvicapilla) is 'n algemene standvoël in grasagtige onderbos van boomveld en savanne en kom ook in bergfynbos en plantasies voor. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Neddicky.
Neddikie | |
---|---|
In Pilanesberg | |
Sang opgeneem in die Kaapprovinsie, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. fulvicapilla
|
Binomiale naam | |
Cisticola fulvicapilla (Vieillot, 1817)
| |
Sinonieme | |
Cisticola fulvicapillus |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Cisticola fulvicapilla". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)