Rooikeelflap
Die rooikeelflap (Euplectes ardens) is 'n voël wat in grasveld en bosveld in noordoos Zimbabwe en die oostelike dele van Suid-Afrika voorkom. Die broeiende mannetjie is hoofsaaklik swart met 'n rooi borsband, terwyl die wyfie en die nie-broeiende mannetjie 'n diggestreepte rugkant het. In Engels staan die voël bekend as Red-collared widowbird.
Rooikeelflap | |
---|---|
Mannetjie in sy broeivere | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. ardens
|
Binomiale naam | |
Euplectes ardens (Boddaert, 1783)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Euplectes ardens". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)