Oostelike heuningwyser

Die Oostelike heuningwyser (Indicator meliphilus) is 'n skaars, gelokaliseerde standvoël in digte boomveld en woude. Die voël is 13 cm groot en weeg 12 - 18 gram. In Engels staan die voël bekend as Pallid Honeyguide.

Oostelike heuningwyser
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
I. meliphilus
Binomiale naam
Indicator meliphilus
(Oberholser, 1905)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Indicator meliphilus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)