Rooiwangparkiet
(Aangestuur vanaf Agapornis roseicollis)
Die rooiwangparkiet (Agapornis roseicollis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in droë breëblaarboomveld, halfwoestyn en bergatige terrein – grotendeels in Namibië. Die voël is 15–18 cm lank en 46–63 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Rosy-faced Lovebird.
Rooiwangparkiet | |
---|---|
Rooiwangparkiet in Erongo, Namibië | |
Rooiwangparkiet in Erongo, Namibië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. roseicollis
|
Binomiale naam | |
Agapornis roseicollis (Vieillot, 1818)
| |
Natuurlike verspreiding in die Namibwoestyn en ander droë areas van Namibië en Angola. |
Fotogalery
wysig-
Eiers van die rooiwangparkiet
-
Paartjie in Erongo, Namibië
-
Kudde in Erongo, Namibië
-
Rooiwangparkiet in Namibië.
-
Rooiwangparkiet in 'n boom in die Nasionale Etoshawildtuin, Namibië.
-
Links: Wilde tipe; regs: Lutino-mutasie
-
Turkoois-mutasie
-
Paartjie by hulle nes-boks.
-
Wyfie met eiers en kuikens.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Agapornis roseicollis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2012. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rooiwangparkiet.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Rooiwangparkiet