Gewone spekvreter

(Aangestuur vanaf Cercomela familiaris)

Die Gewone spekvreter (Cercomela familiaris) is 'n algemene standvoël in halfdorre gebiede, elders is hulle meer gelokaliseer. Die voël is 15 cm groot en weeg 14 - 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die Familiar Chat.

Gewone spekvreter
Cercomela familiaris.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. familiaris
Binomiale naam
Cercomela familiaris
(Stephens, 1826)
Sinonieme

Oenanthe familiaris

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig