Rooiblestinker
Die Rooiblestinker (Pogoniulus pusillus) is 'n algemene standvoël in kuswoud aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Port Elizabeth tot by Maputo. Die voël is 13 cm groot en weeg 13 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as Red-fronted Tinkerbird.
Rooiblestinker | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. pusillus
|
Binomiale naam | |
Pogoniulus pusillus (Dumont, 1816)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ [BirdLife International (2012). "Pogoniulus pusillus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)