Maak hoofkeuseskerm oop

Die Grysstrandkiewiet (Pluvialis squatarola) is 'n voël en algemene somerbesoeker aan Suid-Afrika se oop kus en kuswatermassas. Die voël is 27 – 31 cm groot en weeg 180 - 300 gram met 'n vlerkspan van 76 cm. In Engels staan die voël bekend as Grey Plover. Die streekbevolking is ongeveer 25,000 voëls.

Grysstrandkiewiet
Pluvialis squatarola (summer plumage).jpg
Volwassene in sy broeivere
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. squatarola
Binomiale naam
Pluvialis squatarola
(Linnaeus, 1758)

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Pluvialis squatarola". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.