Pluvialis
Pluvialis is 'n genus van kiewiete, 'n groep waadvoëls in die familie Charadriidae. Die genus omvat 4 spesies.[1] Hierdie voëls broei in die gematigde of Arktiese Noordelike Halfrond.
Pluvialis | |
---|---|
Pluvialis dominica | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Pluvialis Brisson, 1760
|
spesies | |
P. apricaria |