Maak hoofkeuseskerm oop

Oosterse goue strandkiewiet

(Aangestuur vanaf Pluvialis fulva)

Die Oosterse goue strandkiewiet (Pluvialis fulva) is 'n voël en somer swerwer aan Suid-Afrika en verkies riviermondings en strandmere. Hulle word selde binnelands gesien. Die voël is 23 – 25 cm groot en weeg 110 - 170 gram met 'n vlerkspan van 65 cm. In Engels staan die voël bekend as Pacific Golden Plover.

Oosterse goue strandkiewiet
In broeivere, Alaska
In nie-broeivere, Thailand
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Charadriidae
Genus: Pluvialis
Spesie: P. fulva
Binomiale naam
Pluvialis fulva
(Gmelin, 1789)
Sinonieme

Charadrius fulvus
Pluvialis dominica fulva

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Pluvialis fulva". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.