Bandkeeljanfrederik
Die Bandkeeljanfrederik (Swynnertonia swynnertoni) is 'n skaars standvoël van bergwoudonderbos in Tanzanië, Mosambiek en Zimbabwe. Die voël se status word aangegee as kwesbaar. Die voël is 14 cm groot en weeg 14–20 gram. In Engels staan dit bekend as Swynnerton's robin.
Bandkeeljanfrederik | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Swynnertonia Roberts, 1922
|
Spesie: | S. swynnertoni
|
Binomiale naam | |
Swynnertonia swynnertoni (Shelley, 1906)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Swynnertonia swynnertoni". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bandkeeljanfrederik.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Bandkeeljanfrederik