Maak hoofkeuseskerm oop

Die Bronssuikerbekkie (Nectarinia kilimensis) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en nomade van woudrande, varingveld en aangrensende grasveld. Die voël is 14 – 22 cm groot en weeg 12 - 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bronzy Sunbird.

Bronssuikerbekkie
Mannetjie wat Leonotis-bloeisels vreet.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Nectariniidae
Genus: Nectarinia
Spesie: N. kilimensis
Binomiale naam
Nectarinia kilimensis
Shelley, 1884
'n Bronssuikerbekkie

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Nectarinia kilimensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.