Mongoolse strandkiewiet
Die Mongoolse strandkiewiet (Charadrius mongolus) is 'n voël en redelike algemene somerbesoeker aan Suider-Afrika se kuswatermassas veral in Mosambiek en die noorde van KwaZulu-Natal. Hulle is ook 'n seldsame besoeker by Langebaan. Die voël is 19 – 21 cm groot en weeg 45 - 90 gram met 'n vlerkspan van 50 cm. Die streeksbevolking is minder as 'n 1 000 voëls. In Engels staan die voël bekend as die Lesser sand plover, of Mongolian plover.
Mongoolse strandkiewiet | |
---|---|
Mongoolse strandkiewiet in Thailand. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. mongolus
|
Binomiale naam | |
Charadrius mongolus Pallas, 1776
| |
Subspesies | |
|
Fotogalery
wysig-
Video van 'n Mongoolse strandkiewiet in die natuur.
-
'n Mongoolse strandkiewiet.
-
Mongoolse strandkiewiete in Indië.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Charadrius mongolus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Charadrius mongolus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)