Rooibandstrandkiewiet
Die rooibandstrandkiewiet (Charadrius pallidus) is 'n voëlspesie in die Charadriidae-familie. In Engels staan dit bekend as die Chestnut banded plover.
Rooibandstrandkiewiet | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. pallidus
|
Binomiale naam | |
Charadrius pallidus Strickland, 1852
|
Dit kom in Angola, Botswana, Kenia, Mosambiek, Namibia, Suid-Afrika, Tanzania, Zambië en Zimbabwe voor.
Die nes word in kalkgrond, droë modder of klipperige grond uitgeskrop. Dit is ongeveer 5 cm in deursnee en 1 cm diep en is altyd binne 50 m van die waterrand.
Subspesies
wysig- Charadrius pallidus pallidus
- Charadrius pallidus venustus
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Charadrius pallidus. |
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Charadrius pallidus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)