Gryssysie
(Aangestuur vanaf Estrilda perreini)
Die Gryssysie (Estrilda perreini) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël langs woudrande en digte kus- en rivieruigtes.
Gryssysie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. perreini
|
Binomiale naam | |
Estrilda perreini (Vieillot, 1817)
|
Die voël is 11 cm groot en weeg 7 – 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Waxbill.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Estrilda perreini". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)