Sneeuwitreier
(Aangestuur vanaf Egretta thula)
Die Sneeuwitreier (Egretta thula) is 'n voël en swerwer wat selde in Suid-Afrika voorkom. Die voël is 56 – 60 cm groot en weeg 350 - 450 g. Hulle kom natuurlik voor in Amerika.
Sneeuwitreier | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. thula
|
Binomiale naam | |
Egretta thula (Molina, 1782)
| |
Sinonieme | |
Leucophoyx thula |
Sneeuwitreiers is al twee keer gevind in Kaapstad. Die eerste keer dat dié mediumgrootte reier in Suid-Afrika gesien is, was in 2002 by Zandvlei in Muizenberg. Die tweede Sneeuwitreier is op die 8ste Junie 2015 opgemerk in die Swartrivier by die afrit na Berkeley-weg op die M5.
In Engels staan die voël bekend as Snowy egret.
Fotogalery
wysig-
Sneeuwitreier in vlug.
-
Sneeuwitreier in sy broeivere.
-
Sneeuwitreier met kuikens.
-
Sneeuwitreier se kop.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Egretta thula. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Egretta thula". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)