Groenkopwielewaal
Die groenkopwielewaal is 'n seldsame, gelokaliseerde standvoël.
Groenkopwielewaal | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Passeriformes |
Familie: | Oriolidae |
Genus: | Oriolus |
Spesie: | O. chlorocephalus
|
Binomiale naam | |
Oriolus chlorocephalus (Linnaeus, 1758)
|
Identifikasie
wysigSy groen rugkant, kop en keel en sy geel kraag en onderkant onderskei hom van die ander wielewale. Jonges is liggeel van onder, met 'n ligter groen kop. Die voël word 24 cm lank.
Habitat
wysigHierdie afdeling moet uitgebrei word. Jy kan bydra deur dit te wysig. |
Verspreiding
wysigDit word in Suider-Afrika slegs in die bergwoude van die Gorongosaberg in Sentraal-Mosambiek aangetref.
Geluid
wysigSy geroep klink baie soos die Swartkopwielewaal s'n, nl. 'n helder "fioee".
Ander name
wysig- Engelse naam: Green-headed Oriole
- Wetenskaplike naam: Oriolus chlorocephalus