Maak hoofkeuseskerm oop

Die blouwangbyvreter (Merops persicus) is 'n algemene Palearktiese-broeiende somertrekvoël wat op vloedvlaktes en aangrensende boomvelde leef. In Engels staan die voël bekend as die Blue-cheeked Bee-eater.

Blouwangbyvreter
Blue-cheeked bee-eater (Merops persicus persicus) Namibia.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. persicus
Binomiale naam
Merops persicus
Pallas, 1773

IdentifikasieWysig

 
Merops persicus

Die voël is 25 cm groot en saam met die stert is dit 33 cm lank en weeg 40 tot 54 gram. Die voël is effens groter as die olyfbyvreter.

Sien ookWysig

BronWysig