Knysnaspeg
(Aangestuur vanaf Campethera notata)
Die Knysnaspeg (Campethera notata) is 'n gelokaliseerde algemene en endemiese standvoël in woud, oewerbos, Euphorbia-ruigtes, melkhoutstruikgewas en uitheemse akasia- en bloekombome. Weens die voël se klein verspreidingsgebied is sy status amper-bedreig. Die voël is 19 – 21 cm groot en weeg 60 – 70 gram. In Engels staan die voël bekend as die Knysna Woodpecker.
Knysnaspeg | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. notata
|
Binomiale naam | |
Campethera notata Lichtenstein, 1823
| |
Verspreiding |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Campethera notata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)