Grootswartooievaar
skaars standvoël wat by mere, riviere, riviermondings en strandmere in Suid-Afrika, Zimbabwe en Namibië voorkom
Die Grootswartooievaar (Ciconia nigra) is 'n skaars standvoël wat by mere, riviere, riviermondings en strandmere in Suid-Afrika, Zimbabwe en Namibië voorkom. Die voël is 95 – 110 cm groot en weeg 2.5 - 3.2 kg. Daar is slegs 'n 1000 broei pare. In Engels staan die voël bekend as Black Stork.
Grootswartooievaar | |
---|---|
In die Krugerwildtuin, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. nigra
|
Binomiale naam | |
Ciconia nigra (Linnaeus, 1758)
| |
██ Besoek in somer om te broei██ Inwoners - hele jaar
██ Besoek in winter (verspreiding is benaderd)
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Ciconia nigra. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Ciconia nigra". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)