Gevlekte lyster
(Aangestuur vanaf Psophocichla litsitsirupa)
Die gevlekte lyster (Psophocichla litsitsirupa) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in oop boomveld met kort gras of kaal onderbos. Die voël is 21 – 23 cm groot en weeg 70 - 85 gram. In Engels staan die voël bekend as die Groundscraper thrush.
Gevlekte lyster | |
---|---|
Afgeneem te Etosha Nasionale Park, en roep-opname te Dinokengwildtuin | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Psophocichla Cabanis, 1860
|
Spesie: | P. litsitsirupa
|
Binomiale naam | |
Psophocichla litsitsirupa (Smith, 1836)
| |
Sinonieme | |
Psophocichla litsipsirupa |
Dit is die enigste spesie wat aan die genus Psophocichla gehoort, wat op sy beurt onder die familie van lysters in die orde van sangvoëls ressorteer.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Psophocichla litsitsirupa". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)