Die witkopaasvoël is 'n aasvoël wat endemies (inheems) aan Afrika is. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Witkopaasvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Trigonoceps

Lesson, 1842
Spesie:
T. occipitalis
Binomiale naam
Trigonoceps occipitalis
(Burchell, 1824)

Identifikasie

wysig

Die witkopaasvoël het 'n pienk bek en wit kroon. Die veerlose kante van sy kop is bleek. Dit het 'n donkerbruin bolyf en swart stert. Die vere op sy onderlyf en bene is wit. Die vlerkspan van die witkopaasvoël is gemiddeld 2 m.

Habitat

wysig

Die voël oornag snags in lang bome naby water.

Verspreiding

wysig

Witkopaasvoëls is eksklusief inheems aan Afrika.

Ander name

wysig
  • Engels: white-headed vulture
  • Wetenskaplike naam: Trigonoceps occipitalis

Sien ook

wysig