Accipitriformes
Accipitriformes (/ækˈsɪpɪtrɪfɔːrmiːz/, uit Latyn accipiter "valk" + -iformes "agtig") is 'n orde van voëls. Die orde omvat 4 families met in totaal van 260 spesies.[1]
Accipitriformes | |
---|---|
Buteo jamaicensis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | Accipitriformes
|
Families | |
Taksonomie
wysig- Familie Accipitridae (Ouwêreldse aasvoëls of Sperweragtiges)
- Familie Cathartidae (Nuwewêreldse aasvoëls en Kondors)
- Familie Pandionidae (Visvalke)
- Familie Sagittariidae (Sekretarisvoëls)