Ouwêreldse aasvoël
(Aangestuur vanaf Ouwêreldse aasvoëls)
Die Ouwêreldse aasvoëls of Sperweragtiges (Accipitridae) word gevind in Afrika, Asië en Europa en behoort aan die familie Accipitridae, wat ook insluit arende, woue, jakkalsvoëls en hawikke. Ouwêrelse aasvoëls vind karkasse uitsluitlik deur goeie sig.
Accipitridae | |
---|---|
Milvus milvus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Accipitridae |
Subfamilies | |
Sien teks. |
Taksonomie
wysigDie familie word in die volgende subfamilies onderverdeel:
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Accipitridae. |