Swartpenssuikerbekkie
(Aangestuur vanaf Cinnyris shelleyi)
Die swartpenssuikerbekkie (Cinnyris shelleyi) is 'n seldsame standvoël en nomade in breëblaarboomveld. Die voël kom in die Oos-Caprivi voor. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Shelley's sunbird.
Swartpenssuikerbekkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. shelleyi
|
Binomiale naam | |
Cinnyris shelleyi (Alexander, 1899)
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2018). "Cinnyris shelleyi". IUCN Red List of Threatened Species. 2018: e.T22717990A131981276. doi:10.2305/IUCN.UK.2018-2.RLTS.T22717990A131981276.en. Besoek op 14 November 2021.
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1