Kleinstrandloper
(Aangestuur vanaf Calidris minuta)
Die Kleinstrandloper (Calidris minuta) is 'n algemene somertrekvoël wat leef by varswatermassas, riviermondings en strandmere. Slegs enkeles oorwinter. Die streekbevolking is 100,000 voëls groot. Die voël is 12 – 15 cm lank, 18 - 35 g groot met 'n vlerkspan van 34 cm. In Engels staan die voël bekend as die Little Stint.
Kleinstrandloper | |
---|---|
Volwassene in September. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. minuta
|
Binomiale naam | |
Calidris minuta Leisler, 1812
| |
Sinonieme | |
Erolia minuta |
Fotogalery
wysig-
Calidris minuta
-
Nie-broeiend in Egipte.
-
Swerm in Indië.
-
Wintergewaad (Maart).
-
Volwassene in die laat somer.
-
Museum specimen
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Calidris minuta". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)