Oopbekooievaar
'n voëlspesie in genus Anastomus
Die Oopbekooievaar (Anastomus lamelligerus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat inheems is aan groot dele van Afrika suid van die Sahara. Die voël is 74 – 90 cm groot en weeg 700 - 1200 g. Die voël broei koloniaal soms saam tot 100 pare. In Engels staan dit bekend as African openbill.
Oopbekooievaar | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. lamelligerus
|
Binomiale naam | |
Anastomus lamelligerus Temminck, 1823
| |
verspreiding |
Fotogalery
wysig-
Oopbekooievaar in San Diego se dieretuin.
-
Nog een in die dieretuin by San Diego.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Anastomus lamelligerus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Anastomus lamelligerus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)