Maak hoofkeuseskerm oop

Die Westelike rooipootvalk (Falco vespertinus) is 'n skaars somertrekvoël en kom slegs in westelike Suider-Afrika in Namibië en wes Botswana voor. Die voël word 29 – 31 cm groot en weeg 120 - 200 gram. In Engels staan die voël bekend as Red-footed falcon.

Westelike rooipootvalk
Falco vespertinus NAUMANN.jpg
Mannetjie (regs), wyfie (links), onvolwasse (swart, agter)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. vespertinus
Binomiale naam
Falco vespertinus
Linnaeus, 1766
Sinonieme

Falco vespertinus vespertinus Linnaeus, 1766

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronneWysig

  1. BirdLife International (2012). "Falco vespertinus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakelWysig