Sneeubal
Die Sneeubal (Dryoscopus cubla) is 'n algemene standvoël in Afrika suid van die ewenaar. Die voël is 17 cm groot en weeg 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-backed puffback.
Sneeubal | |
---|---|
D. c. okavangensis, mannetjie | |
wyfie van die nominale ras | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. cubla
|
Binomiale naam | |
Dryoscopus cubla (Shaw, 1809)
|
Verspreiding en leefgebied
wysigDit word aangetref in tuine, ruigtes, rivierbos, bosveld, verskillende tipes boomveld, wattelplantasies of in die woudblaredak. Dit word aangetref vanaf suid-Somalië tot aan die Suid-Afrikaanse kuslyn.
Subspesies
wysigSes subspesies word erken:
- Dryoscopus cubla affinis – suidelike Somalië, oostelike Kenia en noordoostelike Tanzania
- Dryoscopus cubla nairobiensis – van sentraal Kenia tot noordelike Tanzanië
- Dryoscopus cubla hamatus – van noordelike Angola tot suidwestelike Kenia, oostelike Tanzanië en noordelike Mosambiek
- Dryoscopus cubla chapini – noordoostelike Suid-Afrika en suidelike Mosambiek
- Dryoscopus cubla okavangensis – suidelike Angola, Namibië, suidelike Zambië en noordelike Botswana
- Dryoscopus cubla cubla – suidoostelike Suid-Afrika
Fotogalery
wysig-
Mannetjie met die rug- en kruisvere uitgepof
-
Mannetjie met die rug- en kruisvere uitgepof
-
Rugkant met ontblote wit rug- en kruisvere
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sneeubal.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Sneeubal