Die Geelkwikkie (Motacilla flava) is 'n voël en skaars tot gelokaliseerde algemene Palearkties-broeiende besoeker. Hulle kom gewoonlik in groepies voor in vogtige kortgrasgebiede naby watermassas. Die voël is 17 cm groot en weeg 14 - 21 gram. In Engels staan die voël bekend as die Western Yellow Wagtail.

Geelkwikkie
Yellow wagtail.jpg
Volwasse mannetjie (M. f. flava)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. flava
Binomiale naam
Motacilla flava
Linnaeus, 1758
Subspesies

Ongeveer 15-20, maar sien teks.

Sinonieme

Motacilla tschutschensis (sien teks)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Motacilla flava". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)