Maak hoofkeuseskerm oop

Sangvoëls (Passeriformes) is 'n besonder groot orde van moderne voëls (Aves). Ongeveer 60% van alle lewende voëlspesies behoort aan die orde. Sangvoëls is waarskynlik die jongste orde van voëls en stam uit die Oligoseen- of moontlik uit die Eoseen-tydperk. Meeste van hulle is kleinerig en die meeste kan baie goed sing.

Sangvoëls
Tydperk: 52–0 m. jaar gelede
'n Huismossie (Passer domesticus)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Subklas: Neornithes
Infraklas: Neognathae
Superorde: Neoaves
Orde: Passeriformes
Linnaeus, 1758
Diversiteit
Ongeveer 100 families met 5,400 spesies
Subordes

Sangvoëls is bekend vir hulle musikale getjirp. Hulle het 'n besonder goed ontwikkelde Syrinx wat hulle op musikale gebied van ander voëls onderskei. Sewe spiere word ingespan om verskillende note te produseer.

Inhoud

TaksonomieWysig

Passeriformes


Acanthisittidae  



Suboscines

Eurylaimedes  




Tyranni  



Furnarii  





Oscines (Eintlike sangvoëls)





Lys van familiesWysig

Die orde van sangvoëls bestaan (in alfabetiese volgorde) uit die volgende families:[1]

Klassifikasie onsekerWysig

Die volgende genera se klassifikasie is onseker en hulle is nog nie in families ingedeel nie:

Sien ookWysig

VerwysingsWysig