Maak hoofkeuseskerm oop

Die Kemphaan (Philomachus pugnax) is 'n algemene somerbesoeker by vleie, mere, riviermondings en aangrensende grasagtige dele. Die streek bevolking is 50,000 voëls. Die voël is 20 – 30 cm lank, 120 - 200 g (wyfie: 80 - 140 g) groot met 'n vlerkspan van 50 – 55 cm en kom oor feitlik die hele Suider-Afrika voor. In Engels staan die voël bekend as die Ruff.

Kemphaan
Mannetjies in broeivere
Broeiende wyfie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Philomachus
Merrem, 1804
Spesie: P. pugnax
Binomiale naam
Philomachus pugnax
(Linnaeus, 1758)
██ Broeiende somerbesoeker██ Heel jaar woonagtig██ Nie-broeiende verspreiding
██ Broeiende somerbesoeker██ Heel jaar woonagtig██ Nie-broeiende verspreiding

Die Kemphaan is die enigste spesie in die genus Philomachus.

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Philomachus pugnax". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.