Klipkoester
(Aangestuur vanaf Anthus crenatus)
Die klipkoester (Anthus crenatus) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël in hoërliggende gebiede, hoofsaaklik hoër as 1000 m op steil klipbesaaide heuwelhange en Karookoppies. Die voël is 18 cm groot en weeg 31 gram. In Engels staan die voël bekend as die African rock pipit.
Klipkoester | |
---|---|
Klipkoester in Lesotho | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. crenatus
|
Binomiale naam | |
Anthus crenatus |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Anthus crenatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klipkoester.