Rooipootmalgas
Die Rooipootmalgas (Sula sula) is 'n voël en 'n gereelde besoeker aan die Mosambiekkanaal en word gewoonlik na somersiklone gesien. Verder suid is die voël skaars. Die voël is 66–77 cm groot en weeg 820–950 g met 'n vlerkspan van 0,9–1,1 m. Daar broei ongeveer 3 500 pare op Europa-eiland en 1 300 pare op Fernando de Noronha. In Engels staan die voël bekend as Red-footed booby.
Rooipootmalgas | |
---|---|
'n Rooipootmalgas | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. sula
|
Binomiale naam | |
Sula sula (Linnaeus, 1766)
| |
Sinonieme | |
Sula piscator |
Sistematiese klassifikasie
wysigSulidae (malgasse) |
| ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Fotogalery
wysig-
'n Witgeskakeerde rooipootmalgas in vlug.
-
Kuiken in 'n nes.
-
'n Bruingeskakeerde rooipootmalgas.
-
'n Bruingeskakeerde rooipootmalgas, Hawaii, VSA
-
'n Bruingeskakeerde rooipootmalgas, Galápagos-eilande, Ecuador
-
Museum specimen
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Sula sula". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rooipootmalgas.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Rooipootmalgas