Krombekstrandloper
Die Krombekstrandloper (Calidris ferruginea) is 'n voël en algemene somerbesoeker aan Suider-Afrika; veral aan die kus en varswatermassas en talle oorwinter. Die streekbevolking is 300 000 voëls maar aan die afneem. Die voël is 18 – 23 cm lank, 45 - 85 g groot met 'n vlerkspan van 44 cm. In Engels staan die voël bekend as die Curlew Sandpiper.
Krombekstrandloper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. ferruginea
|
Binomiale naam | |
Calidris ferruginea (Pontoppidan, 1763)
| |
Sinonieme | |
Erolia ferruginea (Vieillot, 1816) |
Fotogalery
wysig-
Op soek na kos.
-
Eier
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Calidris ferruginea. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Calidris ferruginea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)