Bosveldfisant
(Aangestuur vanaf Francolinus swainsonii)
Bosveldfisant (Pternistis swainsonii) is 'n voël in die familie van fisantagtiges (Phasianidae). Die Latynse spesienaam gedenk William Swainson, 'n Engelse ornitoloog.
Bosveldfisant | |
---|---|
Mannetjie in die Krugerwildtuin en die roep teen aandskemer in Pretoria | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. swainsonii
|
Binomiale naam | |
Pternistis swainsonii (A.Smith, 1836)
| |
verspreiding | |
Sinonieme | |
|
Status en verspreiding
wysigVolgens die IUCN Rooilys is die spesie se status veilig. Die spesie kom in die middel-suide en die suidooste van Afrika voor. Dit is inheems aan Angola, Botswana, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Eswatini, Zambië, en Zimbabwe.
Ander name
wysigEngels: Swainson's spurfowl (francolin)
Sien ook
wysigBronne
wysig- Newman se Voëls van Suider-Afrika, ISBN 1868729826
- Hockey, PAR; Dean, WRJ; Ryan, PG (2005). Roberts - Birds of Southern Africa VIIth ed (in Engels). Kaapstad: The Trustees of the John Voelcker Bird Book Fund. ISBN 978-0-620-34053-3.