Kaokolangbeklewerik
Die Kaokolangbeklewerik (Certhilauda benguelensis) is 'n algemene amper-endemiese standvoël op dorre heuwelhange en vlaktes, waarskynlik noord van Brandberg. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 35 - 53 gram. In Engels staan die voël bekend as die Benguela long-billed lark.
Kaokolangbeklewerik | |
---|---|
Die nominaatsubspesie in suid-Angola | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. benguelensis
|
Binomiale naam | |
Certhilauda benguelensis (Sharpe, 1904)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1